Dataset Viewer
Auto-converted to Parquet
text
stringlengths
1
255
000 vroue het op 9 Augustus 1956 na die Uniegebou in Pretoria gemarsjeer om beswaar te maak teen die wet dat alle swart vroue identiteitsdokumente ("passe") met hulle moes saamdra.
0 7981 4262 6 Human & Rousseau 0 7981 3927 7 Human & Rousseau Nick Paul, Marjorie van Heerden (illus) 0 7981 4043 7 Human & Rousseau Aanbeveel: Ek dink dat kinders daarvan behoort te hou.
0 7981 4376 2 Human & Rousseau Oor sussie wat tandekry in rym.
09:00 Erediens - RondekerkVisie, missie en doelwit Meer oor ons BedieningBehalwe vir ‘n passie vir God, het die Rondekerk-familie ook ‘n passie vir mense.
½ blomkoolkop se blomme, gaar Aartappels en pietersielie vir voorsit 1. Geur die tjops met sout en peper en die mosterd en druk ‘n salieblaar alkant van elke tjop vas.
½ groenrissie (fyngekap) (green pepper) 1 pak (250 g) fyn spek (Bits 'O Bacon) 250 ml (1 kop) gerasperde Cheddarkaas Voeg by ui, knoffel, groenrissie & sampioene.
½ k grondbone & rosyne (of neute) Sny appels in blokkies en meng met die res.
½ pint vloeistof bestaande uit – 1 geel van eier en Water Sif die meelblom, voeg sout by.
10:00 Belydenisklasskoling - Onthou om voor te berei vir die klas!
10:00 Poedingverkope - Bring 'n ekstra Rand of twee vir ietsie soets!
1 001 320 281 — meer as ’n miljard (raming vir 2009).
100.5fm Radio Laeveld is ‘n Nie-Winsgewende Gemeenskap Radiostasie in die Laeveld van Mpumalanga en ondersteun graag billike aanstellings voorkeure wat geslag, ras, en gestremdhede insluit.
100 g gepelde amandels (gesnipper, 165 ml) gerasperde skil van ’n halwe suurlemoen of lemoen 180 g donkerbruin suiker (225 ml) Sif koekmeelblom, sout en speserye goed saam en plaas eenkant.
100ml gekapte okker of pekanneute Voorverhit die oond tot 180C en spuit ‘n bakplaat met kleefwerende kossproei.
100 ml gladde maaskaas of 75 ml mayonnaise handvol vars kruie van jou keuse varsgemaalde swartpeper na smaak Meng alles saam en sit voor koue vleis, gekarameliseerde uie en slaai in ’n wrap, pita of toebroodjie.
100 ml sojasous (met soet basis) 30 ml (2e) geuropwekker soos Aromat 10 ml (2t) geuropwekker soos Zeal Skud al die bestanddele vir die braaisous saam in 'n fles en verf oor die varkfilette terwyl gebraai word.
100 Plus -- foto’s of illustrasies van geskiedkundige figure Skakels na meer as honderd foto’s, illustrasies of ander afbeeldings van geskiedkundige figure Klik op ’n skakel van jou keuse..
100 tot 200 ml. preie, fyn gesny.
10.5 Elke leerder moet sy/haar voorgeskrewe skoolwerk met ywer, pligsgetrouheid en toewyding doen om sodoende ’n deurlopende werksetiek te ontwikkel.
10.6 Dit is die leerder se plig om werk wat hy/sy gemis het so spoedig moontlik in te haal; 11.1 Alle leerders is verplig om hulle te onderwerp aan die toetse en eksamens wat deur die opvoeders aan hulle deurgegee word.
106 g sardientjies, gedreineer en fyngedruk Meng tuna met ansjovissous en mayonnaise tot glad en fyn.
106 Helena vra na die herkoms van Mathael se kennis. 108 Die voorspelling van Judas. 112 Hoe mens God kan en moet dank. 113 Die toekoms van die suiwer leer van God.
10.6 In aansluiting by die Algemene Sinode van 2002 bevestig die Sinode dat sowel heteroseksuele as homoseksuele promiskuïteit ten sterkste veroordeel word.
1:08 NM Mei 1ste – Uitstekende fotos deur Rick Prins by Zamani Galery en Restaurant. 1:43 NM Mei 1ste – Ons nuwe gunsteling fotograaf: David McKenzie.
10 Aangesien ons stoet egter ook al hierdie lotgevalle meemaak en dit aan die lywe ervaar, sal ons hom vanaf hierdie laaste rosekrans pouse tot by die einde te voet volg.
10. Agla, kom nou weer aan die bors van jou vader, want nou het ek in jou weer my dogter herken!
10. Alleen Sy heilige Naam het lewend in hierdie tempel gebly.
10. Alles is nie so sleg nie, want meneer kook beter as ek, kook as ons kamp of stap en weet hoe om die motor, sonder n Venterjie, te pak sodat daar plek is vir alles.
10. As daar van één heerser sprake is, is vernuwings baie wel denkbaar, maar by tien heersers nooit!
10. As diegene, vir wie die skoen druk, nie weeklaag nie, - welke rede sou ons dan, wat nie daarby betrokke is nie, daarby hê?
10 As die hooftou gaan breek, sal alle bandjies en koordjies ook onmiddellik daarmee stukkend gaan.
10. As die volk dan daarheen gaan en hulle daarvan oortuig het dat die altaar van vaste klip was waar geen natuurlike mens kon deurdring nie, dan het hulle die priester as `n hoër wese aangesien.
10 A sê: “Ja beste vriend, nou kom jou saak inderdaad in `n baie ander lig te staan en ek kan nou nie meer daaromheen om my heeltemal by jou mening aan te sluit nie.
! 10. As jy die goddelike krag so in ons ervaar het, hoe kan jy dan so ontsteld wees oor hierdie oproer?
! 10. As jy `n groot en heerlike gebou bekyk en bewonder en dit prys, sê my, roem jy nie ook die boumeester daardeur nie?
10. As jy vir jouself kan lag dan het jy altyd iets om oor te lag.
10 As morele voorbeelde is alle moontlike grade en soorte van wanhoop toereikend om julle tot lering te dien, want elke soort wanhoop het beslis haar oorsprong in volledig uitgeteerde hoop.
10 As ons op die groot wyserplaat wil uitkom, dan moet ons weet waarmee hierdie drie wiele ooreenkom.
10 As ons teruggaan na die oergeskiedenis van die volkere, dan sal ons sien dat elke volk oorspronklik `n suiwer teokratiese grondwet gehad het, wat beteken dat hulle geen ander heer as slegs God bo hulle gehad het nie.
10 Baie eenvoudig word dit in één enkele klein saadkorrel in die aarde geplaas.
10. Begryp nou verder die diepte van God se Gees!
10. Berge het op verskillende plekke vuur begin te spuit; die hele tempel was weldra gloeiend en uit die groot tuinmuur begin ook oral vuur te spuit, en dit was alles binne `n uur bewerkstellig.
10 Beskou maar net die geskiedenis van die verlore seun.
10. Beteuel daarom jou onnodige dwase vrees en jou heeltemal sinlose angs en spreek vanuit `n geopende hart in die aanwesigheid van My en alle vaders!
10. Bo die Naam sal Ek met My asem `n ligtende wolk laat ontstaan as teken dat Ek, die ewig almagtige, lewende, enige God en Heer van hemel en aarde dit hier ingestel het om julle te red van die ewige ondergang.
10) Brandstof om 1000km te dek.
10 By die bestyg van `n baie steil gedeelte begin sy voete te tril; wanneer hy `n tree gestap het, begin hy by die tweede te twyfel en by homself oorleg te pleeg of hy dit wel of nie sal waag nie.
10. By die verskynsel het bang geword en hy het by homself gedink: “Wat sal ek dan nou doen, sodat ek nie onverrigter sake na die Heer in die tempel terugkeer tot my groot skande nie?
10 Bygevolg het ons op aarde wel suiwer gedeelde en gebroke kleure, maar van `n basiskleur wat al haar nuanses in haarself het, is daar by ons absoluut geen sprake nie.
10. By ondergenoemde reëls het die gebruiker sekere keuses met betrekking tot die soorte gevalle wat teenoor die reëls genoem word, maar in die word slegs die voorkeurvorm of die gebruiklikste vorm aangebied.
10. Christus moes daarom in Homself die ou wet van die wysheid tot die uiterste vervul om alle dwalings daarteen voor die oë van die Vader te versoen; oftewel alle wysheid moes gekruisig word sodat die liefde van die Vader daardeur geregverdig kon word.
10. Cural het uit besondere dankbaarheid teenoor God, met my aan sy sy, besluit om die hele ruimte binne die ringmuur met wit gladgemaakte stene te uit te lê.
10. Daar aangekom het gevra: “Wel, vriend, wat moet ek hier maak?”
10. Daarby weet hy netso goed soos ons, dat ons afgodediens niks anders is as `n illusie vir die volk nie!
10. Daardie skielike verdwyning van hierdie bode, wat buitengewoon deur die tiental asook deur die hele volk van die hoogland geag was, het `n magtige indruk op die tien gemaak en hulle het in hom `n waaragtig goddelike gesant erken.
10. Daar is nou ook baie mense op die wêreld wat geen liefde in hulle het nie.
10. Daarmee was dan ook die grondslag gelê vir mensehandel en groot standsverskille, waardeur toe ook wedersydse haat en veragting begin te ontkiem het, wat baie spoedig, soos verder duidelik sal word, tot `n volryp vrug geword het.
10 Daarom gee Ek julle nou My krag in oorvloed, sodat julle daarmee, oral waarheen Ek julle sal stuur, so volmaak kan werk asof Ekself werk.
10. Daarom het ons bestemde spys ook so lank op haar laat wag; maar nou sal sy ons tafels ook dadelik versier!"
10. Daarom is dit volgens My mening nie voldoende as `n waarheid net tot `n eenstemmige oordeel tussen twee mense lei nie, maar dit moet deur `n veelsydige eenstemmige oordeel dit word, wat dit eintlik sou moet wees.
10 Daarom is hierdie plek baie doelmatig vir ons man.
10 Daarom kan ons nou dadelik die volgende vraag beantwoord: Wat kry ons leerlinge eintlik by al hierdie geleenthede te doen?
! 10. Daarom moet die een broer nooit die ander oordeel nie, tensy Ekself die uitdruklike bevel daartoe gegee het!
10. Daarom moet ons God gee wat van Hom is, en aan die menslike broers wat hulle toekom!
10. Daarom raai ons die opperpriesters dan ook nie aan om ons op watter manier dan ook te benader nie, want elke benadering van hulle kant af sal ten seerste gestraf word.
10. Daarom, vader Adam, kan jy vir Henog, Kenan en myself wel vergewe as ons jou te na gekom het?
10. Daarom wil en kan ek ook in my sfeer as mens deur elke handeling van my, vir God oortref, want ek wil elke handeling so uitvoer dat dit dadelik volmaak is, sonder dat daar agteraf enige verbetering nodig is!
10 Daaroor is julle hoogs verwonderd.
10. Daarop het Gurat ook in die geheim gevra of dit alles waar was wat haar vader oor sy raaiselagtige lang lewe en sy kleding gesê het.
10 Daarop het hy hom gereed gemaak en na Sarfat gegaan; en toe hy by die ingang van die stad kom, was ’n weduwee juis besig om daar houtjies bymekaar te maak.
10. Daar sit tog seker geen politiek daaragter nie?
10 Daaruit sal julle leer hoe buitengewoon belangrik dit is om te weet welke leerskool nodig is om allerlei geeste wat verkeerde insigte het, geleidelik aan op die korrekte lewenspad te bring.
10. Daar was ook allerlei skole en opleidingsinstitute opgerig, en alle stede was genoodsaak om hulle te bedien van die voordele van Hanoch, natuurlik wel vir enorme bedrae.
10 Dan sê ek: Hierdie oproep laat hom hoor en lyk by hierdie kritiese beligting volkome billik.
10. Dat beide gebergtes hulle op een en dieselfde aarde bevind, is duidelik; so staan ook soortgelyke profesieë in een en dieselfde boek, dit is ook duidelik.
10 Dat beide hierdie sirkels mekaar raak, beteken dat die waaragtige goddelike wysheid binnedring in die diepte van die menslike gees, dit word voorgestel deur die middelpunt.
10. Dat hierdie man meer moet wees as maar net `n gewone mens, laat elke woord van hom oorduidelik sien; maar of Hy nou direk Abedam JaHWeH Self is, of dat slegs Sy gees deur hom, die vreemdeling, spreek, dit moet nog gesien word.
10 Dat julle vanuit die agtergrond mense gesien het wat deur slange na vore gesleep is, beteken dat die veelsydige sluheid van die tiran hulle gevange geneem het.
10. Dat menige swakkeling daardeur in die strik sal loop, is seker, maar dat menigeen ook `n groot held van deugsaamheid sal word daardeur, dit kan mens ook as vasstaande aanneem!
10. Desondanks het God bodes na die bedorwe mense gestuur en wou Hom oor hulle ontferm.
10. Deur daardie steeds heen en weer beweeg, wat weliswaar slegs baie meganies en eentonig is, word die sogenaamde natuurlik dierlike organiese lewe dan tot stand gebring.
10. Dié boek sal ons ter ere van God met groot plegtigheid in die tempel op die nou leë altaar plaas, en dit moet as die suiwer woord van God, die plek van die vroeëre heiligdom inneem!
10. Die enigste, naamlik dat ons Hom kan en mag liefhê, loof en prys is iets wat ons alleen aangaan; maar ten opsigte van Sy almagtige, oneindige en ewig goddelike wese beskou is dit ook niks!
10. Die geskenk van die Heer aan Paulus bestaan dus uit die lewende navolging van die voorbeeld van Paulus deur sy skeepsgenote.
10. Die heen en weer skiet van die sterre beteken egter die soeke van die siel in haarself na die weë van die waarheid en die lewe.
10 Die Heer sê: Maar My liewe seun, dit was tog jou grootste begeerte om by My te wees.
10. Die jong kunstenaars en kunstenaresse was na elke voorstelling vir die wellustiges weliswaar vir baie, baie geld te koop, en wel die jongelinge vir die wellustige vrouens en die meisies vir die wellustige manne.
10 Die man sê: “Baie agtenswaardige vriend, ek het net enkele dae gelede hier in hierdie diep nag aangekom, maar my vrou bevind haar reeds sowat ses jaar in hierdie streek.
10. Dien appelwynsous op saam met die varkvleis.
10 Die paaie is, soos ek merk, selfs net soos ligbanke van onder opgevul.
10 Die prior sê: Beste vriend, jy sal tog goed weet dat die Heer Sy apostels die mag verleen het om te bind en te ontbind.
10 Die prior sê: O, my innig geliefde Heer, ek is vir hierdie belofte van U nog veel te onnosel en te dom. Ek is hier in die huisie immers so oneindig tevrede en so onuitspreeklik gelukkig dat ek nog geen sonstoffie daarby sou kon wens nie.
10 Die verstandpresident sê: “Hierdie bedenking is vir my baie welkom.
10. Dit het alles gebeur.
10. Dit het drie dae voor Eva se dood gebeur, juis toe Set, Jared, Henog, Methusalag en Lameg die reeds baie swak aartsmoeder omring het, dat, deur toelating van die Heer, die die hut binnegekom en gesê het: 11. “Kinders, wees geseën!
10. Dit is die agtergrond van hierdie bekende teks uit die Nuwe Testament.
10. Dit is die hele oplossing wat ons voorlopig vir jou gevind het! 11. Na gelang die rede van jou dwaasheid kan jy dus, oftewel ons medelye, oftewel ons totale misnoeë as oplossing aanneem!
10 Dit is dus die begrensings van ons distriksgebiede.
10. Dit is tog nie ons verdienste dat ons deur julle gereinig is nie, maar dit het alleen julle gedoen; hoe kan ons dan so `n barmhartigheid werd wees, ten opsigte van julle en van die almagtige God?
10. Dit sal hulle goudkamers danig ligter maak en sal hulle verskriklik verswak; want hulle sal dan nie meer in staat wees om `n mag van twee miljoen stryders aan te hou nie!
End of preview. Expand in Data Studio
README.md exists but content is empty.
Downloads last month
319